Frances Bavier

Frances Bavier
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1902-12-14)14 Desember 1902
Sterfte 6 Desember 1989 (op 86)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Frances Bavier (14 Desember 1902 – 6 Desember 1989) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Stooge (1951), The Day the Earth Stood Still (1951), en Man in the Attic (1953), en in die televisiereeks The Andy Griffith Show (1960).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search